Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Hierdie werkboek sluit in: Telmerkiegrafieke/Telstrepietabelle, staafgrafieke, sirkeldiagramme, data terminologie, interpretasie van data, modus, mediaan en gemiddelde en waarskynlikheid.
(7 bladsye met somme, 5 bladsye memo)