Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Hierdie werkboek sluit in: Getalle, getalbegrip, getalname, uitgebreide notasie, bewerkings, getalwaarde, plekwaarde, afronding, optel, aftrek, vermenigvuldiging, deling, probleemoplossing, priemgetalle, veelvoude, faktore, priemgetalle, getalbegrip, verhouding en koers.
(9 bladsye met somme, 7 bladsye memo)