Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Hierdie werkboek sluit in: Getalpatrone, getalrye, geometriese patrone, vergelykings om geometriese patrone op te los, vloeidiagramme, invoer/uitvoertabelle, volgorde van bewerkings, vergelykings met onbekende waardes, inverse bewerkings en formulering van getalsinne om probleme op te los.
(7 bladsye met somme, 8 bladsye memo)