Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Werkboek 1: Heelgetalle, priemgetalle, saamgestelde getalle, veelvoude en KGV, faktore en GGF, priemfaktorisering, bewerkings, kwadrate, derdemagte, vierkantswortel, derdemagwortel en probleemoplossing.
(6 bladsye met somme, 5 bladsye memo)
Werkboek 2: Gewone breuke, desimale breuke, persentasies, omskakelings tussen breuke, desimale en persentasies, breuke van heelgetalle, sortering van breuke en desimale breuke, berekening van persentasies, persentasies van heelgetalle, wins, verlies, persentasie vermindering en vermeerdering en probleemoplossing
(8 bladsye met somme, 7 bladsye memo)
Werkboek 3: Meetkunde terminologie, konstruksie, soorte hoeke en lyne, driehoeke, veelhoeke, vierhoeke, sirkels, berekening van hoeke, kongruensie en gelykvormige driehoeke, meting, omskakeling tussen meeteenhede, omtrek, oppervlakte, volume, buite-oppervlakte, volume en kapasiteit.
(7 bladsye met somme, 6 bladsye memo)