Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Hierdie werkboek sluit in: meetkunde terminologie, konstruksie, soorte hoeke en lyne, driehoeke, veelhoeke, vierhoeke, sirkels, berekening van hoeke, kongruensie en gelykvormige driehoeke, meting, omskakeling tussen meeteenhede, omtrek, oppervlakte, volume, buite-oppervlakte, volume en kapasiteit.
(7 bladsye met somme, 6 bladsye memo)