Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Hierdie werkboek sluit in: Tyd (digitale en analoog tyd, verloop van tyd, omskakeling van tyd, feite oor tyd en kalender), lengte, massa, inhoud (omskakeling tussen meeteenhede, massa op 'n skaal, apparate vir meting, hoeveelheid vloeistof in bekers), omtrek, oppervlakte en probleemoplossing.
(11 blasye met vrae, memo aan die einde)