Hierdie hersieningswerkboek sluit in: Getalwaarde, plekwaarde, uitgebreide notasie, getalname, afronding en skatting, basiese bewerkings, halveer, verdubbel, vloeidiagramme, geldsomme en probleemoplossing.
(13 bladsye met somme - memo 10 bladsye)