Exciting changes are coming! Jayglow is evolving to better serve you – tailored beauty solutions are on the way. Stay connected, we can’t wait to glow with you!
Hierdie werkboek sluit in: Vinnige deeltafels, deling sonder 'n res, groepering van voorwerpe in gelyke groepe, konsep van deel, getalpatrone met deling, eenvoudige probleemoplossing.
(3 bladsye met somme - memo 3 bladsye)